May 2022 – Newsletter
PROVINSIALE GESONDHEIDS DEPARTEMENT INSPEKSIE / HEALTH DEPT INSPECTION Instansies wat vir subsidies aansoek gedoen het, word deur die Departement besoek. Hierdie besoek het einde Maart plaasgevind. Volgens die Department is hulle met ons stelsels en data baie beindruk – ook omdat ons geld insamel deur ons verkope en fonds insamelings projekte. Ons hoop om spoedig van …